Die saak vir gemeenskapsfederalisme…

Die AfriForum Instituut vir Federalisme is ’n dinktenk wat toegewy is aan die bestudering en bevordering van federalisme as ’n grondvlakverskynsel, tot voordeel van Afrikaners en ander kulturele minderhede in die besonder en Suid-Afrikaners in die algemeen